Spesialisering in Ierse Visas vir Suid Afrikaners deur Immigrasie Prokureurs
COVID-19KENNISGEWING:ONS WERK STEEDS OP ‘N DAAGLIKSE BASIS GEDURENDE COVID19 KRISIS. ONS TESTAMENT AFDELING SAL PER TELEFOON EN VIDEO OPROEPE GEDOEN WORD OM ONS KLIENT SE VEILIGHEID TE VERSEKER MET MINIMALE DISRUPSIE
Indien u enige bystand benodig met die verkryging van Ierse/EU Visas sal ons Ekspert Immigrasie Prokureurs u kan help.
Ons span by Gibson & Assossiate LLP kan u voorsien van advies op die tipe Visa wat u benodig, informasie op reallokering na Ierland, en kan ons u bystaan met die voltooing van die aansoek vorm ten einde die beste kans te gee vir goedkeuring van u Visa.
Om met een van ons Immigrasie Konsultante te praat oor enige vrae wat u mag he ten aansien van ‘n Visa om na Ierland te realokeer, kontak ons gerus op 01 872 3143, of u is welkom om aanlyn ‘n aansoek in te vul vir ‘n oproep van ons af.